Bloemfontein se eie tuisbystand
Iets breek by die huis?
Een oproep. Klaar.
HuisHulp stuur 'n geregistreerde, gekeurde ambagsman na jou huis — uitroep en eerste uur se arbeid gratis ingesluit by jou maandelikse pakket. Geen versekeringspolis nodig nie.
Hoekom HuisHulp?
Gekeurde kontrakteurs
Elke kontrakteur is geregistreer, het openbare aanspreeklikheidsversekering, en is persoonlik deur ons gekeur. Geen fly-by-nights nie.
Gratis uitroep + 1 uur
Elke oproep sluit die uitroepfooi én die eerste uur se arbeid in. 'n Enkele uitroep in Bloemfontein kos andersins R600 tot R950 — meer as 3 maande se HuisHulp.
Plaaslik en persoonlik
Ons is nie 'n oproepsentrum in Johannesburg nie. Ons is in Bloemfontein, ons ken jou straat, en jy praat met 'n mens.
Hoe dit werk
Log jou oproep
Op jou HuisHulp-paneel — beskryf die probleem, kies die ambag.
Ons wys 'n kontrakteur toe
'n Gekeurde plaaslike kontrakteur bevestig en ons stuur julle mekaar se besonderhede per WhatsApp.
Inspeksie + 1 uur gratis
Die kontrakteur kom uit, inspekteer en werk 'n uur — alles ingesluit by jou pakket.
Jy besluit oor ekstras
Verdere werk of parte? Jy kry 'n kwotasie en besluit self. Geen verpligting nie.
Kies jou pakket
Basies
R200/maand
- 2 oproepe per jaar
- Al 5 ambagte ingesluit
- Gratis uitroep + 1 uur arbeid per oproep
Standaard
R300/maand
- 3 oproepe per jaar
- Al 5 ambagte ingesluit
- Gratis uitroep + 1 uur arbeid per oproep
- Gratis jaarlikse huisinspeksie
Premium
R400/maand
- 3 oproepe per jaar
- Al 5 ambagte ingesluit
- Gratis uitroep + 1 uur arbeid per oproep
- R1,000 herstelkrediet per jaar
- Gratis jaarlikse huisinspeksie